South Africa Info Forums
UKKasie 2005? - Printable Version

+- South Africa Info Forums (https://globalbuzz-sa.com/forums)
+-- Forum: Your Resources (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Your-Resources)
+--- Forum: Praat Afrikaans (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Praat-Afrikaans)
+--- Thread: UKKasie 2005? (/Thread-UKKasie-2005)



UKKasie 2005? - rugbyfairy - 16-02-2005

weet enige iemand iets van UKKasie hierdie jaar?
ek het iets gehoor dis in Mei maar waar en wanneer en wie kom weet ek nie.

ek hoop daar gaan een wees na verlede jaar se flop.

weet enige iemand iets?


UKKasie 2005? - ForumAdmin - 16-02-2005

Would be interesting to hear more about this, this year?

If anyone has any knowledge, please inform?

Maybe a similar post in the Banter and ALL would help

Thank you

ForumAdmin


UKKasie 2005? - Pronkertjie - 16-02-2005

Dit lyk nie of daar 'n Ukkasie gaan wees hierdie jaar nie. Ek sal probeer uitvind.

:diasy:


UKKasie 2005? - Dolla - 16-02-2005

Lyk my nie hulle website bestaan meer nie. Ek hoop daar is een hierdie jaar! :bigcry: