South Africa Info Forums
Mbeki woon gou ook agter valboom - Printable Version

+- South Africa Info Forums (https://globalbuzz-sa.com/forums)
+-- Forum: Your Resources (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Your-Resources)
+--- Forum: Praat Afrikaans (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Praat-Afrikaans)
+--- Thread: Mbeki woon gou ook agter valboom (/Thread-Mbeki-woon-gou-ook-agter-valboom)



Mbeki woon gou ook agter valboom - Pronkertjie - 03-10-2005



JOHANNESBURG. - Die veelbesproke valbome wat die menseregtekommissie en die ANC rooi laat sien het, gaan nou aangebring word om die president en kabinetslede in hul huise in die Bryntirion-landgoed in Pretoria te beskerm.

Die Tshwane-metroraad het Donderdagaand op 'n raadsvergadering die aansoek om valbome aan te bring by die Bryntirion-landgoed, waarop die presidensiële woning en ander huise van hooggeplaaste politici is, goedgekeur.


Lees verder...

Confusedue: Confusedue: Confusedue:


Mbeki woon gou ook agter valboom - Joan - 03-10-2005

Nou is ek weer dom :mrg:


watse boom is 'n valboom?



:help:


Mbeki woon gou ook agter valboom - Pronkertjie - 03-10-2005

Joan Wrote:Nou is ek weer dom :mrg:


watse boom is 'n valboom?



:help:


'n 'boom' wat op en afgaan.... Smile


Mbeki woon gou ook agter valboom - Joan - 03-10-2005

Pronkertjie Wrote:'n 'boom' wat op en afgaan.... Smile
O daai ding by die parkeer garages................

dis nou 'n nuwe woord vir my daai



Smile


Mbeki woon gou ook agter valboom - oe-la-la - 04-10-2005

Het ook nog nooit van 'n valboom gehoor nie! :o