South Africa Info Forums
Afrikaanse Vertaling - Printable Version

+- South Africa Info Forums (https://globalbuzz-sa.com/forums)
+-- Forum: Your Resources (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Your-Resources)
+--- Forum: Praat Afrikaans (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Praat-Afrikaans)
+--- Thread: Afrikaanse Vertaling (/Thread-Afrikaanse-Vertaling)

Pages: 1 2 3


Afrikaanse Vertaling - Ameniatha - 21-06-2004

Quote:Originally posted by alwayssmilin
By the way you have written it in Afrikaans it sounds like after investigation, and discussion comparable evidence has decided the point. In South Africa whilst dealing with a valuation of a property you would look at the surrounding area, take a few of the same properties and do a comparable value assesment to determine the approximate value of the property.


ja something like that....but would that make sense in the text that you are wanting to translate??


Afrikaanse Vertaling - Tania - 01-07-2004

Geweldig dankie vir almal se hulp. Ek het julle idees tesame met Joan se seun gebruik, en die vertaling is nou voltooid.
Hoop die Regter kan lees...:cheeky:


Afrikaanse Vertaling - alwayssmilin - 02-07-2004

Quote:Originally posted by MissQtoe
Geweldig dankie vir almal se hulp. Ek het julle idees tesame met Joan se seun gebruik, en die vertaling is nou voltooid.
Hoop die Regter kan lees...:cheeky:


Ja nee jy het my n bietjie gevang daar, ek was 14 jaar besig met eiendom en was verbaas hoe gou n mens kan vergeet wat jy geleer het, en ook ek kan nie meer so vinnig vertaal soos vroeer nie, en my afrikanse spelling het ook nou onder vraag gekom. Die regsgeleerdes moet dit mos altyd skryf in woorde wat n mens partykeer dink het nie eers bestaan nie. Ek is by jy het reggekom.