Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Afrikaanse Vertaling
#1
OK, moenie julleself dood lag nie, maar ek benodig dringende hulp met die vertaling van n Afrikaanse regsdokument in Engels in. Dit behels n Notaris van Ede en in spesifiek n Notariele Akte van Vruggebruik op Suid Afrikaanse eiendom.

Die probleem is dat ons Suid-Afrikaanse regsterme gegrond is op Romeins-Hollandse reg, terwyl Britse wetgewing maar sy eie paadjie geloop het. Hiermee die woorde/sinne waarmee ek hulp nodig het:

1) "...behoorlik daatoe gemagtig kragtens n Volmag wat aan my verleen is." -> wat is 'volmag' in Engels?
2) "....welke Volmagte hede aan my getoon is en in my Protokol berus." -> Hoe kan ek verduidelik wat die Protokol van n Notaris is in terme van Britse reg?
3) " Komparant"
4) "...sessies van voormelde Serwituut" - Wat is Serwituut in Engels?
5) "Aldus gedoen en verly deur die Komparant" - jinne, maar dit klink lekker!

Ek sal met graagte die volledige dokument epos aan iemand wat kan help.

Byvoorbaat baie dankie!
Reply
#2
Sjoe jammer dit is heeltemal bo my vuurmaak plek.
I still love chocolate.
Reply
#3
Quote:Originally posted by Surita
Sjoe jammer dit is heeltemal bo my vuurmaak plek.


Agge-nee! Toemaar, ek weet hoe jy voel. My forte was altyd volle tweetaaligheid, maar hierdie dokument gooi my breinselle in n woeste omwentelling! Dank Vader ek hoef dit nie in Xhoza of Ndebele te vertaal nie Rolleyes
Reply
#4
Moet se dit is bo my vuurmaak plek ook.... vir my klink dit nie eers na behoorlik Afrikaans nie :haha: As ek sou probeer stop hulle my dalk in die tronk.

:daisy:
Reply
#5
Quote:Originally posted by MissQtoe
OK, moenie julleself dood lag nie, maar ek benodig dringende hulp met die vertaling van n Afrikaanse regsdokument in Engels in. Dit behels n Notaris van Ede en in spesifiek n Notariele Akte van Vruggebruik op Suid Afrikaanse eiendom.

Die probleem is dat ons Suid-Afrikaanse regsterme gegrond is op Romeins-Hollandse reg, terwyl Britse wetgewing maar sy eie paadjie geloop het. Hiermee die woorde/sinne waarmee ek hulp nodig het:

1) "...behoorlik daatoe gemagtig kragtens n Volmag wat aan my verleen is." -> wat is 'volmag' in Engels?
2) "....welke Volmagte hede aan my getoon is en in my Protokol berus." -> Hoe kan ek verduidelik wat die Protokol van n Notaris is in terme van Britse reg?
3) " Komparant"
4) "...sessies van voormelde Serwituut" - Wat is Serwituut in Engels?
5) "Aldus gedoen en verly deur die Komparant" - jinne, maar dit klink lekker!

Ek sal met graagte die volledige dokument epos aan iemand wat kan help.

Byvoorbaat baie dankie!

Jy weet my seun is 'n prokureur, stuur dit aan en ek sal dit aan hom besorg...
Reply
#6
Quote:Originally posted by Joan
Jy weet my seun is 'n prokureur, stuur dit aan en ek sal dit aan hom besorg...


Baie dankie Joan!

Ek sal dit aan jou email.
Reply
#7
Quote:Originally posted by MissQtoe
moenie julleself dood lag nie,


:haha: :haha: What a fantastic expression! :haha:

Ek moos die taal leer, I really must!
Reply
#8
Quote:Originally posted by PomBok
:haha: :haha: What a fantastic expression! :haha:

Ek moos die taal leer, I really must!

No joke Pommie, I'm struggling. Whilst I have your attention, would you kindly confirm which (if any) if these terms are known under British Law?

Usufruct
Comparant
Cede
Servitude
Notary of Oath

'Buy-a-donkey' in advance
Reply
#9
Quote:Originally posted by MissQtoe
No joke Pommie, I'm struggling. Whilst I have your attention, would you kindly confirm which (if any) if these terms are known under British Law?

Usufruct
Comparant
Cede
Servitude
Notary of Oath

'Buy-a-donkey' in advance


As to legitimately used I have no idea, cede and servitude are in common useage and so probably.

Usufruct - The right to use and enjoy the profits and advantages of something belonging to another as long as the property is not damaged or altered in any way.

Comparant - no idea

I'm PM-ing you so as not to hijack this thread with Engels
Reply
#10
Quote:Originally posted by MissQtoe
No joke Pommie, I'm struggling. Whilst I have your attention, would you kindly confirm which (if any) if these terms are known under British Law?

Usufruct
Comparant
Cede
Servitude
Notary of Oath

'Buy-a-donkey' in advance


direct Jewels to the question

we are sure she will probably know more

Smile
Reply


Possibly Related Threads...
Thread Author Replies Views Last Post
  Afrikaanse gesegdes Pronkertjie 31 41,568 21-08-2008, 05:28 PM
Last Post: Aspoestertjie
  Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee Pronkertjie 131 47,925 21-10-2006, 10:48 AM
Last Post: oe-la-la
  Afrikaanse gesegdes Pronkertjie 0 5,513 23-05-2006, 03:21 PM
Last Post: Pronkertjie
  Afrikaanse boeke ... Surita 2 3,873 09-01-2005, 03:40 PM
Last Post: Surita
  Jangar se Afrikaanse draadjie Pronkertjie 108 37,170 06-10-2004, 06:02 PM
Last Post: Pronkertjie
  Afrikaanse 'n wonderlike taal cwlinde 3 5,459 22-01-2004, 11:11 AM
Last Post: Ameniatha
  Direkte vertaling oe-la-la 0 3,794 Less than 1 minute ago
Last Post:

Forum Jump:


Users browsing this thread: 2 Guest(s)