Daar's 'n wind wat waai - Printable Version +- South Africa Info Forums (https://globalbuzz-sa.com/forums) +-- Forum: Your Resources (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Your-Resources) +--- Forum: Praat Afrikaans (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Praat-Afrikaans) +--- Thread: Daar's 'n wind wat waai (/Thread-Daar-s-n-wind-wat-waai) |
Daar's 'n wind wat waai - Pronkertjie - 20-09-2004 Sjoe ek was nou net buite en het sommer spontaan begin sing... :music: Daar's 'n wind wat waai, Daar's 'n wind wat waai, en hy waai my hare sommer deurmekaar!!!:music: :haha: Daar's 'n wind wat waai - birdie - 20-09-2004 Laat my dink aan hoe baie ek dit geniet het om Saterdagaand Noot vir Noot te kyk op Nsat. Daar's 'n wind wat waai - Almitra - 20-09-2004 Quote:Originally posted by Pronkertjie :haha: Was nou die dag in die apteek - ou tantetjie kom daar in met kopdoekie om die 'eens' netjiese purple doo - sê sy: "Hierie wind waai vanoggend sommer die kleursel uit jou hare uit!!" LEKKER gelag !!! :rofl: Daar's 'n wind wat waai - Pronkertjie - 20-09-2004 Quote:Originally posted by Almitra Kostelik :haha: Daar's 'n wind wat waai - oe-la-la - 22-09-2004 Hier woed ook 'n wind wat skrik vir niks vanoggend- hou niks van windstorms nie...laat my voel ek verlang sommer na mense wat ek nie ken nie, of familie wat ek nie eens het nie! |