Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Jou gunsteling musiek
#7
Quote:Originally posted by Surita
Sy hele Palet CD maar daar is veral een liedjie op - ek kan nie nou die ding se naam onthou nie maar op 'n stadium dan sing hoe trek "die see haar nagrok aan van blou" en dit is vir my so 'n ongelooflike mooi woordspeling.

Dan is daar ook 'n liedjie van Koos du plessis - weereens is ek heeltemal clueless oor die naam maar dit gaan basies oor hoe dinge mens vashou in die lewe en dan "skielik is jy vry".

O gaats ek is hopeloos vandag. Blameer dit maar op 'n lang week van Rekeningkunde doen!!!

Nou is dit naweek. Jippieeeee
Surita... jy het my nou daaraan laat dink, ek het al Koos du Plessis se musiek, nog op "Vinyls".... hy het kort voor sy motorongeluk, by ons kom optree en ek het al die "langspeelplate"
Een van my klante het al heelwat musiek vanaf die "vinyl" na cd vir my gedoen, as jy belangstel, laat net weet.
Reply


Messages In This Thread
Jou gunsteling musiek - by Piet Bloubul - 13-01-2004, 10:28 PM
Jou gunsteling musiek - by Joan - 14-01-2004, 06:44 PM
Jou gunsteling musiek - by birdie - 15-01-2004, 12:07 PM
Jou gunsteling musiek - by TheDuck - 16-01-2004, 03:59 PM
Jou gunsteling musiek - by Surita - 16-01-2004, 05:22 PM
Jou gunsteling musiek - by Surita - 16-01-2004, 05:25 PM
Jou gunsteling musiek - by Joan - 16-01-2004, 08:35 PM
Jou gunsteling musiek - by Surita - 17-01-2004, 08:47 PM
Jou gunsteling musiek - by birdie - 19-01-2004, 11:18 AM
Jou gunsteling musiek - by Surita - 19-01-2004, 12:21 PM
Jou gunsteling musiek - by Ameniatha - 24-02-2004, 10:52 AM

Forum Jump:


Users browsing this thread: 1 Guest(s)