Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Hemelbed
#2
Quote:Originally posted by Pronkertjie

van die liefde
wat net warm
mense het

- Saphira


:daisy:

Pronkertjie, daardie liefde is so noodsaaklik. Ek het gister weer beleef hoedat ou mense so werklik eensaam kan wees en sonder enige menseliefde voortleef.
Een van die ou mans vir wie se vrou ek medikasie in spesiale houers verpak, was gister so dankbaar toe ek uitvra na haar gesondheid, hy het seker 'n halfuur gesels oor hoe sy aan die verbeter is, hoe aangenaam die afgelope naweek was, ens. Hy het met 'n breë glimlag uit die apteek gestap, moes seker vir hom lekker gewees het om sy goeie nuus te deel.

:lovef:
Reply


Messages In This Thread
Hemelbed - by Pronkertjie - 18-08-2004, 06:37 AM
Hemelbed - by Joan - 18-08-2004, 06:46 AM
Hemelbed - by Pronkertjie - 18-08-2004, 01:39 PM
Hemelbed - by oe-la-la - 18-08-2004, 02:46 PM
Hemelbed - by Pronkertjie - 18-08-2004, 03:21 PM
Hemelbed - by oe-la-la - 18-08-2004, 03:52 PM

Forum Jump:


Users browsing this thread: 1 Guest(s)