31-08-2004, 09:03 PM
Quote:Originally posted by Ameniatha
Julle kan die patrone hier kry:
Klik op die skakels, en die pdf documente sal eerder oopmaak, of julle kan kies om hulle te save....
Ek hoop dat julle hulle sal kan gebruik..![]()
Wow! Baie dankie Amen...ek kan nie wag om daar te gaan inloer....is bietjie besig op oomblik..werk-werk-werk!! :mad: Dankie weereens vir al die moeite!