31-08-2004, 09:04 PM
Quote:Originally posted by Joan
en weereens sê ek, dit is wonderlik hoe mense mekaar hier help..........
Help my nou met die verlange na daai klein mannetjie en sy nuwe sustertjie, wie ek nog nie eers ontmoet het nie, in SA........
Ek "hi-jack" nou die thread, maar vandag oor drie weke en een dag vlieg ek na SA...
Moet ek iets saam terugbring vir iemand, ek het baie plek!
Ek stem saam dit is wonderlik die gees hier
Kan dink dat julle moet opgewonde wees oor die kuier in SA! Tel solank die slapies!!