Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Hoe verskillende beroepe dood gaan...
#1
Melkboer skop die emmer,
Dominee ontmoet sy Skepper,
Jagter is bokveld toe,
Posman kom om,
Valskermspringer byt innie stof,
Kok steek lepel innie dak,
Ernie sien sy gaai,
Alkoholis se doppie is geklink, en 'n
Aartappelboer is in sy m......


:haha:
Reply


Messages In This Thread
Hoe verskillende beroepe dood gaan... - by Pronkertjie - 15-12-2004, 04:28 PM

Possibly Related Threads...
Thread Author Replies Views Last Post
  Wanneer 'n vlugteling wil huis toe gaan.... Pronkertjie 0 3,856 Less than 1 minute ago
Last Post:
  PW se dood - Die Nuus in Afrikaans 0 2,255 Less than 1 minute ago
Last Post:

Forum Jump:


Users browsing this thread: 1 Guest(s)