Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Vinnige getuienis
#2
Haai Surita

Is bly dit het vir jou uitgewerk. Ja, ons bid tog so baie keer maar so sonder hoop of geloof dat iets tog nie sal gebeur nie. Hoop die bakkie gaan sommer vir julle baie vreugde verskaf. Sjoe, moet jy dit nou al die pad af Durban toe ry.

Sal Maandag aan jou dink hoor. Stap daar binne met dieselfde geloof as wat jy Hom vertrou het vir daar die bakkie. Laat ons dadelik weet hoor.

:daisy:
Reply


Messages In This Thread
Vinnige getuienis - by Surita - 04-02-2005, 06:34 AM
Vinnige getuienis - by Pronkertjie - 06-02-2005, 05:20 PM
Vinnige getuienis - by oe-la-la - 06-02-2005, 07:46 PM
Vinnige getuienis - by Surita - 10-02-2005, 08:11 AM
Vinnige getuienis - by Pronkertjie - 10-02-2005, 08:13 AM
Vinnige getuienis - by oe-la-la - 11-02-2005, 04:09 PM

Possibly Related Threads...
Thread Author Replies Views Last Post
  Vinnige Hallo Surita 2 3,618 31-05-2005, 08:35 AM
Last Post: Pronkertjie
  Landdros slaap glo in hof terwyl vrou getuienis gee Pronkertjie 0 3,135 Less than 1 minute ago
Last Post:

Forum Jump:


Users browsing this thread: 2 Guest(s)