Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Die lewe is 'n lied - as die pap nie koud is...
#3
hantam Wrote:Ai, van mieliepap gepraat! Hoe mis ek dit nou want die geel mieliemeel wat ons hier kry verteenwoordig net die son. Die kuns is om dit nie soos gom te kry nie .. net nie dieselfde as Afrikaanse boere mieliepap nie!


Ag nee Hantam.... nou maak jy my sommer lus vir sulke lekker stywe mieliepap wat lekker lank gekook het! En natuurlik braaivleis wat daarmee saam gaan! Regte Transvaal se kos Smile

:daisy:
Reply


Messages In This Thread
Die lewe is 'n lied - as die pap nie koud is... - by Pronkertjie - 26-02-2005, 03:43 PM

Possibly Related Threads...
Thread Author Replies Views Last Post
  Die lewe is soos 'n kombers oe-la-la 0 2,899 Less than 1 minute ago
Last Post:

Forum Jump:


Users browsing this thread: 1 Guest(s)