Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Die lewe is soos 'n kombers
#1
Die lewe is soos 'n kombers wat te klein is...
Trek jy jou skouers toe, is jou voete oop -
Trek jy jou voete toe, is jou skouers oop -
Gelukkig vir ons wat geleer het om ons knieë te buig...
Want met gebed is jy van kop tot tone toe...
en is daar nog plek vir almal vir wie jy omgee :cloud9:
Reply


Possibly Related Threads...
Thread Author Replies Views Last Post
  Die lewe is 'n lied - as die pap nie koud is... Pronkertjie 2 5,363 26-02-2005, 03:43 PM
Last Post: Pronkertjie

Forum Jump:


Users browsing this thread: 1 Guest(s)