29-05-2005, 07:33 PM
Pronkertjie Wrote:Joan.... ek kry dit so met 'n ompad.... al die pad van Amerika af! 'n Vriendin stuur dit vir my aan.Wel Pronkertjie, hou aan om dit aan te stuur asb, ek geniet dit altyd baie
Lekker werk toe stap!
Liewer nie 'n :bike: vir my nie.
:daisy:
Ek het laas lang pad met die fiets in Holland gery, vanaf Roelofsarendsveen tot Leiden en terug, my bene het eers drie dae daarna geklae!!
Dit was ook al tien jaar gelede!!!