10-11-2007, 03:29 PM
[COLOR="Purple"]Vandag oor twee weke land ek in Suid Afrika, maar ongelukkig geen troue nie. Die troue is uitgestel tot later en ek gaan nou net kuier. Is genooi Hermanus toe vir 'n paar dae en dit is sommer die kersie op die koek. Ongelukkig is my volgende jaar al beplan en sal ek nie die troue kan bywoon nie Dit is nou 'n groot jammerte vir my en vir hulle. :bigcry:
[/COLOR]
[/COLOR]