12-09-2007, 08:34 PM
[COLOR="Purple"]Dit blyk nou dat die onthaal area nie klaar sal wees voor Maart volgende jaar nie. Skoonsus skryf dat die tweetjies erg stres want hulle kry nou glad nie 'n ander plek te hure nie. Die is moeilik om die datum te verander.
Hierdie tannie dink hulle moet maar trou en sommer braaivleis hou. Ai, ek is nogal jammer vir hulle. Gelukkig het hulle darem meer tyd om te soek, maar dink net aan die paartjies wat in die volgende weke daar sou trou.
[/COLOR]