24-09-2005, 09:15 PM
Nou hi-jack ons die thread, maar lyk my Jangar slaap en ons twee is die enigste twee wat deelneem. Dis goed vir my kind want hy is 'n prokureur en kan doen met al die oordragte, maar ek dink so aan die stilte, die donkerte, die skilpaaie en sommer net die rustigheid wat verlore gaan.