03-10-2005, 03:12 PM
JOHANNESBURG. - Die veelbesproke valbome wat die menseregtekommissie en die ANC rooi laat sien het, gaan nou aangebring word om die president en kabinetslede in hul huise in die Bryntirion-landgoed in Pretoria te beskerm.
Die Tshwane-metroraad het Donderdagaand op 'n raadsvergadering die aansoek om valbome aan te bring by die Bryntirion-landgoed, waarop die presidensiële woning en ander huise van hooggeplaaste politici is, goedgekeur.
Lees verder...


