15-10-2005, 12:34 PM
Klink my sy het net 'n oor nodig gehad!
Hoe min luister ons nie na mense se stories nie - sou dalk veel meer wysheid gehad het as ons net die moeite doen!
Vind myself dat ek nie genoeg luister na tiener-boet se verhale nie - wil alteveel raad gee (want ek ken mos die einde van dié storie) in plaas van 'n oor.