Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
As jy wil weet wat in SA aangaan, lees Afrikaans
#1
‘As jy wil weet wat in SA aangaan, lees Afrikaans’

Afrikaanse en swart mense het Â’n gedeelde geskiedenis van verdrukking deur Engelse mense gemeen en behoort dus Â’n sterk eenheid in Suid-Afrika te kan vorm.

Dít was oudpres. Nelson Mandela se spesiale boodskap aan Afrikaanse Suid-Afrikaners op die vooraand van sy 88ste verjaardag, wat hy vandag stil saam met familie sal deurbring.

“As jy wil weet wat regtig in Suid-Afrika aangaan, moet jy Afrikaans lees. Dit is wat ek in die tronk aan my mede-gevangenes gesê het en dit bly steeds waar. Ek het dit vanoggend vir ’n deurwinterde Engelse skrywer gesê,” het Madiba vertel.

En hy lyk gelukkig.

Met Beeld se besoek het ’n vredige glimlag gereeld oor sy gesig gespoel – op ’n manier rustiger as die wye grinnik waaraan ’n mens gewoond is.


Lees verder


Confusedue: Confusedue: Confusedue: Confusedue: Confusedue:
Reply


Possibly Related Threads...
Thread Author Replies Views Last Post
  Afrikaans op sy beste oe-la-la 1 3,631 26-01-2005, 11:38 PM
Last Post: Jangar
  Afrikaans vir.... oe-la-la 6 4,824 14-08-2004, 10:19 AM
Last Post: oe-la-la
  Dutch / Afrikaans Pronkertjie 3 4,664 26-01-2004, 04:47 PM
Last Post: sterretjie
  'm Mens moet mos weet waar 'n storie draai... Pronkertjie 0 3,567 Less than 1 minute ago
Last Post:
  Afrikaans is nie Vlaams en Vlaams is nie Nederlands hantam 0 3,416 Less than 1 minute ago
Last Post:
  Wipkadia in Afrikaans Pronkertjie 0 3,771 Less than 1 minute ago
Last Post:
  Al hoemeer leerlinge verkies Afrikaans as tweede taal Pronkertjie 0 2,926 Less than 1 minute ago
Last Post:
  Maties en Tukkies op oorlogspad oor Afrikaans Pronkertjie 0 5,308 Less than 1 minute ago
Last Post:
  Help tog asseblief! Kan is daar iemand hier wat op Afrikaans kan swem? Aphrodite 0 6,219 Less than 1 minute ago
Last Post:
  Graad 5 Afrikaans Eksamen TheDuck 0 8,152 Less than 1 minute ago
Last Post:

Forum Jump:


Users browsing this thread: 1 Guest(s)