Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Nuwe aanmelding
#6
Pronkertjie Wrote:Hi SA_Swiss... dankie vir nuus oor jou self. Ek is skoon jaloers oor daar die heuwels en woude waarin jy kan rond (hardl)loop! Kyk nou na die winter spele en is maar bly dat ek nie in die sneeu is nie. Dit is heerlik warm in SA - maar bietjie nat na baie reen!!

ja, die sneeu is natuurlik spesiaal en as 'n mens so regtig wil gaan ski, is die naaste plek sowat 'n uur weg. Was juis Sondag vir die dag in die Swartwoud (in Duitsland) en het die sneeu en die son lekker geniet - teen minus 12 grade! Lyf is 'n bietjie seer, maar dis 'n klein prys om te betaal Smile

Geniet maar die reen en warm weer!
Reply


Messages In This Thread
Nuwe aanmelding - by SA_Swiss - 02-02-2006, 11:48 AM
Nuwe aanmelding - by Pronkertjie - 02-02-2006, 01:00 PM
Nuwe aanmelding - by oe-la-la - 02-02-2006, 02:51 PM
Nuwe aanmelding - by SA_Swiss - 03-02-2006, 01:43 PM
Nuwe aanmelding - by Pronkertjie - 13-02-2006, 07:32 PM
Nuwe aanmelding - by SA_Swiss - 14-02-2006, 06:10 AM
Nuwe aanmelding - by Pronkertjie - 15-02-2006, 10:02 AM

Possibly Related Threads...
Thread Author Replies Views Last Post
  'n Hele nuwe wereld... Surita 2 4,645 29-07-2006, 07:24 PM
Last Post: Pronkertjie
  Plotseling kry menseheugenis nuwe dimensie Pronkertjie 3 5,235 29-05-2005, 07:33 PM
Last Post: Joan

Forum Jump:


Users browsing this thread: 1 Guest(s)