21-03-2004, 09:20 PM
Quote:Originally posted by Joan
Goeterig, en met jou?
Dis vandag presies een maand gelede dat ek daardie klein mensie styf vasgedruk en gegroet het .... my hart is maar baie klein vandag!
Joan, ek verstaan nie waarvan jy praat nie. Epos my na mainml@yahoo.co.uk dan kan jy aan my verduidelik.
M
luvNstuff
Moemfs
Moemfs