22-03-2004, 05:19 PM
Quote:Originally posted by Joan
Jy het gevra hoe dit gaan, en ek het maar net gesê "goeterig" , want dit het al beter gegaan, ek verlang net baie...
Jammer...
Ons hijack nou jou eie thread!
Joan, ek weet, maar dit klink vir my of jy 'n tragedie in jou lewe gehad het waarvan ek nie weet nie. Dis al hoekom ek gevra het dat jy my epos en verduidelik wat aangaan. Jammer ek het nie bedoel dat dit verkeerd klink nie.
Liefies
M
luvNstuff
Moemfs
Moemfs