23-09-2006, 07:41 PM
Hallllooooo Hantam..... Ons het jou gemis!!
Welkom terug! Fantasties beskrywing van jul vakansie! Ek ruik en proe en beleef sommer alles saam met julle. Bly julle is veilig terug.
:hug: