24-09-2006, 04:36 PM
Hantam.... ek lag lekker oor die land wat familie word met Sewende Laan. Dit is so waar! Dit maak nie saak waar jy kuier nie, maar Sewende Laan word gekyk voor of na ete, of met die skinkbord op die skoot. En dit is so maklik om die storie weer te volg na twee jaar se weg wees.
ue: ue: ue:
ue: ue: ue: