Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Sommer opstandig
#1
Hierdie afgelope vakansie in Suid Afrika het ek by my pa in die ouetehuis gaan kuier. Dit is nie 'n gewone ouetehuis nie maar meer 'n tehuis vir mense wat liggamlik of geestelik so swak is dat hulle spesialis versorging nodig het.

Wel in hierdie plek is 'n man wat Multiple Sclerose het. Hy is basies soos 'n kwadrupleeg - hy kan net sy kop en sy nek beweeg. Hierdie man se grootste wens in die lewe is om 'n rekenaar te he wat hy kan beheer met voice commands. Enige rekenaar kan dit doen met die regte sagteware.

Nou sit ek hier by die werk en kyk rondom my en ek wil huil - ons firma het al ons rekenaars vervang en dit lyk nou regtig of hulle sommer net van die oues gaan ontslae raak.

Dit is vreeslik dat daar geen manier is waarop goed wat besighede nie meer wil he nie op 'n manier ge"recycle" kan word en vir behoeftiges gegee kan word nie.

Hoe het dit gebeur dat die hele wereld so ingestel is op consumerism?
I still love chocolate.
Reply


Messages In This Thread
Sommer opstandig - by Surita - 10-05-2004, 12:04 PM
Sommer opstandig - by jewels - 11-05-2004, 04:21 PM
Sommer opstandig - by Almitra - 11-05-2004, 04:45 PM
Sommer opstandig - by Pronkertjie - 11-05-2004, 04:48 PM
Sommer opstandig - by Surita - 12-05-2004, 08:55 AM
Sommer opstandig - by jewels - 12-05-2004, 09:01 AM
Sommer opstandig - by Almitra - 12-05-2004, 10:41 AM
Sommer opstandig - by Pronkertjie - 12-05-2004, 06:54 PM

Possibly Related Threads...
Thread Author Replies Views Last Post
  Sommer net! oe-la-la 9 6,047 02-06-2004, 05:52 PM
Last Post: Pronkertjie
  Déménagement of sommer net trek hantam 0 4,242 Less than 1 minute ago
Last Post:
  Sommer net Doll hantam 0 3,183 Less than 1 minute ago
Last Post:

Forum Jump:


Users browsing this thread: 1 Guest(s)