06-08-2004, 08:00 PM
Quote:Originally posted by Icecub
Dankie pronks...ek kan dit verstaan...kan ek ook "self-raising" flour gebruik....ek gebruik dit met alles plus bakpoeier.... want ek koop net self-raising meel....
dink nie so nie, self raising flour moet nie nog bakpoeier bykry nie, anders sal daar te veel "lug" in die mengsel wees.......
ek is nie die beste kok nie, my beskeie opinie
:dazed: