06-08-2004, 08:45 PM
Quote:Originally posted by Joan
dink nie so nie, self raising flour moet nie nog bakpoeier bykry nie, anders sal daar te veel "lug" in die mengsel wees.......
ek is nie die beste kok nie, my beskeie opinie
:dazed:![]()
Probeer is die beste geweer, but it might not taste the same.
I would just not add all the bakingpowder, and remember to only put the batter in the middle of the iron.
Let us know what it taste like.