15-01-2004, 09:35 PM
Quote:Originally posted by BushbabyKan dit glo in Herolds baai doen, het dit nog nooit self gedoen nie, is net nooit daar wanneer die dolfyne daar is nie. wil dit nog doen, soos wat ek nog altyd wou "scuba dive"
Mens kan dit ook in Egipte doen - en die dolfyne is wild. Ek wil dit graag later die jaar of vroeg volgende jaar gaan doen. Glo kan 'n mens ook saam met dolfyne swem in Hawaii.
Ai, ons oumense darem....