Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Mbeki woon gou ook agter valboom
#1


JOHANNESBURG. - Die veelbesproke valbome wat die menseregtekommissie en die ANC rooi laat sien het, gaan nou aangebring word om die president en kabinetslede in hul huise in die Bryntirion-landgoed in Pretoria te beskerm.

Die Tshwane-metroraad het Donderdagaand op 'n raadsvergadering die aansoek om valbome aan te bring by die Bryntirion-landgoed, waarop die presidensiële woning en ander huise van hooggeplaaste politici is, goedgekeur.


Lees verder...

Confusedue: Confusedue: Confusedue:
Reply


Messages In This Thread
Mbeki woon gou ook agter valboom - by Pronkertjie - 03-10-2005, 03:12 PM
Mbeki woon gou ook agter valboom - by Joan - 03-10-2005, 07:05 PM
Mbeki woon gou ook agter valboom - by Pronkertjie - 03-10-2005, 07:16 PM
Mbeki woon gou ook agter valboom - by Joan - 03-10-2005, 07:23 PM
Mbeki woon gou ook agter valboom - by oe-la-la - 04-10-2005, 08:14 AM

Forum Jump:


Users browsing this thread: 1 Guest(s)