Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
'm Mens moet mos weet waar 'n storie draai...
#3
hantam Wrote:Klink my sy het net 'n oor nodig gehad!
Hoe min luister ons nie na mense se stories nie - sou dalk veel meer wysheid gehad het as ons net die moeite doen!
Vind myself dat ek nie genoeg luister na tiener-boet se verhale nie - wil alteveel raad gee (want ek ken mos die einde van dié storie) in plaas van 'n oor.


Het ons nie baie as kinders gehoor dat ons net een mond gekry het, maar twee ore om te luister Smile

Luister is ook 'n baie belangrike bestandeel vir goeie gasvryheid Smile

:blom:
Reply


Messages In This Thread
'm Mens moet mos weet waar 'n storie draai... - by Pronkertjie - 15-10-2005, 01:06 PM

Possibly Related Threads...
Thread Author Replies Views Last Post
  As jy wil weet wat in SA aangaan, lees Afrikaans Pronkertjie 0 3,559 18-07-2006, 12:32 PM
Last Post: Pronkertjie
  Kan dit waar wees? Pronkertjie 2 3,907 29-04-2006, 02:13 PM
Last Post: Pronkertjie
  Afrika moet Suid-Afrikaners se 'home' wees Pronkertjie 1 3,862 12-03-2005, 03:14 PM
Last Post: hantam
  Raar maar Waar Pronkertjie 0 3,636 21-07-2004, 07:57 AM
Last Post: Pronkertjie
  Waar pas ons almal in die 'global village' in? Pronkertjie 0 3,089 Less than 1 minute ago
Last Post:

Forum Jump:


Users browsing this thread: 1 Guest(s)