Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Plotseling kry menseheugenis nuwe dimensie
#2
Soos altyd,dankie vir die Cecile Cilliers se vertellinge, weet nie hoe jy dit in die hande kry nie, ek het dit altyd Donderdae in die Beeld gelees.

Geniet die tyd in Skotland!

:high


Dinsdag begin ek weer werk toe stap, verlede jaar my enkel geswik, nou die dag het die jeugdiges die poliesman aangeval en het my geliefde my die aand kom haal, maar van oormore af, stap ek weer, kan net goed vir die hart, longe en gewig wees... Confusedtep: :bike:
Dalk moet ek 'n fiets koop, heelwat mense ry fiets hier rond...
Reply


Messages In This Thread
Plotseling kry menseheugenis nuwe dimensie - by Joan - 29-05-2005, 07:17 PM

Possibly Related Threads...
Thread Author Replies Views Last Post
  'n Hele nuwe wereld... Surita 2 4,165 29-07-2006, 07:24 PM
Last Post: Pronkertjie
  Nuwe aanmelding SA_Swiss 0 4,383 Less than 1 minute ago
Last Post:

Forum Jump:


Users browsing this thread: 1 Guest(s)