Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Hoekom
#1
EK moet seker 'n vriendelike gesig he of so iets want dit gebeur gereeld dat mense by my sal verby stap en my hierdie ongelooflike vriendelike glimlag sal gee! Mense vra my ook gedurig hoe om by plekke uit te kom as ek in die straat loop.

ek het nou al die mense wat saam met my werk gevra of dit met hulle ook gebeur en ek is die enigste een.

Gebeur dit met enige van julle?
I still love chocolate.
Reply
#2
Ja met my ook...

Ek dink dit is omdat ons nie soos die knorse Europeans lyk nie. Ons lyk vriendelik en daarom kom die mense na ons to... :p
*Doer of healing rituals and keeper of brooms.*

*Water flows, Wind blows, Fire glows, Earth grows, Magic shows.*
Reply
#3
Hi Surita.... lekker om jou hier te sien!

Weet jy, dit gebeur met my ook. Ek het eendag so gelag toe ek nog in Amsterdam gebly het. 'n Duitse Omie het my sommer in die straat voorgekeer en gevra of ek sy poskaarte sal pos. Toe ek ja, se, vra hy ek moet sommer bietjie wag, want sy vrou is nog besig om een te skryf. Smile

Jy het nogal 'n vriendelike glimlag!


:daisy:
Reply
#4
Ameniatha Wrote:Ja met my ook...

Ek dink dit is omdat ons nie soos die knorse Europeans lyk nie. Ons lyk vriendelik en daarom kom die mense na ons to... :p

Ek dink jy is reg Amen! Smile
Reply
#5
Was Leon Schuster naby ? :p
Reply
#6
Dis seker omdat jy so mooi oop gesig het en 'approachable' (nou wat op aarde is die Afrikaanse woord daarvoor?) lyk. Dit is 'n groot plus punt. Hou so aan
Reply
#7
Dit is dalk waar wat julle se oor die Europeers wat nors (of dalk net ernstige) gesig uidrukkings het.

Die mense in Suid Afrika lyk altyd vir my so vriendelik so dalk het ons daardie vriendelike gesiguitdrukkings saamgering!
I still love chocolate.
Reply


Forum Jump:


Users browsing this thread: 1 Guest(s)