Posts: 147
	Threads: 19
	Joined: Jan 2004
	
	
 
	
	
		EK moet seker 'n vriendelike gesig he of so iets want dit gebeur gereeld dat mense by my sal verby stap en my hierdie ongelooflike vriendelike glimlag sal gee!  Mense vra my ook gedurig hoe om by plekke uit te kom as ek in die straat loop.
ek het nou al die mense wat saam met my werk gevra of dit met hulle ook gebeur en ek is die enigste een.
Gebeur dit met enige van julle?
	
	
	
I still love chocolate.
	
	
 
 
	
	
	
		
	Posts: 398
	Threads: 8
	Joined: Jan 2004
	
	
 
	
	
		Ja met my ook...
Ek dink dit is omdat ons nie soos die knorse Europeans lyk nie. Ons lyk vriendelik en daarom kom die mense na ons to...  :p
	
	
	
*Doer of healing rituals and keeper of brooms.*
*Water flows, Wind blows, Fire glows, Earth grows, Magic shows.*
	
	
 
 
	
	
	
		
	Posts: 3,833
	Threads: 740
	Joined: Jan 2004
	
	
 
	
	
		Hi Surita....   lekker om jou hier te sien!
Weet jy, dit gebeur met my ook.    Ek het eendag so gelag toe ek nog in Amsterdam gebly het.   'n Duitse Omie het my sommer in die straat voorgekeer en gevra of ek sy poskaarte sal pos.   Toe ek ja, se, vra hy ek moet sommer bietjie wag, want sy vrou is nog besig om een te skryf.   
Jy het nogal 'n vriendelike glimlag!
:daisy:
	
 
	
	
	
	
 
 
	
	
	
		
	Posts: 3,833
	Threads: 740
	Joined: Jan 2004
	
	
 
	
	
		Ameniatha Wrote:Ja met my ook...
Ek dink dit is omdat ons nie soos die knorse Europeans lyk nie. Ons lyk vriendelik en daarom kom die mense na ons to...  :p
Ek dink jy is reg Amen!  
	 
	
	
	
	
 
 
	
	
	
		
	Posts: 6,239
	Threads: 372
	Joined: Jan 2004
	
	
 
	
	
		Was Leon Schuster naby ? :p
	
	
	
	
	
 
 
	
	
	
		
	Posts: 616
	Threads: 12
	Joined: May 2004
	
	
 
	
	
		Dis seker omdat jy so mooi oop gesig het en 'approachable' (nou wat op aarde is die Afrikaanse woord daarvoor?) lyk. Dit is 'n groot plus punt. Hou so aan
	
	
	
	
	
 
 
	
	
	
		
	Posts: 147
	Threads: 19
	Joined: Jan 2004
	
	
 
	
	
		Dit is dalk waar wat julle se oor die Europeers wat nors (of dalk net ernstige) gesig uidrukkings het.
Die mense in Suid Afrika lyk altyd vir my so vriendelik so dalk het ons daardie vriendelike gesiguitdrukkings saamgering!
	
	
	
I still love chocolate.