23-06-2005, 10:08 PM
Pronkertjie Wrote:Het gisteraand 3 meebosse by iemand gekry!
Wat 'n fees! Die lekkerste van lekker! Ek deel dit omtrent in kwarte om dit lekker lank uit te rek!!
:daisy:
Oeeee lekkerrrrr blommetjie - geniet dit - ek ook mal daaroor!