Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Onse Vader
#1
Onse Vader:

Ek kannie bid ONSE as ek net vir myself leef nie.
Ek kannie bid VADER as ek nie sy kind geword het
Ek kannie bid WAT IN DIE HEMEL IS as ek nog aardgebonde is nie
Ek kannie bid LAAT U NAAM GEHEILIG WORD as ek dit ydelik gebruik nie.
Ek kannie bid LAAT U KONINKRYK KOM as ek nie sy Woord uitdra nie.
Ek kannie bid LAAT U WIL GESKIED as ek altyd my eie sin wil hê nie.
Ek kannie bid om my DAAGLIKSE BROOD as ek spandabelrig lewe nie.
Ek kannie bid VERGEEF ONS ONS SKULDE as ek nie berou het nie.
Ek kannie bid SOOS ONS ONS SKULDENAARS VERGEWE en met 'n wrok rondloop nie.
Ek kannie bid AAN U BEHOORT DIE KONINKRYK as ek Jesus nie dien nie.
Ek kannie bid EN DIE KRAG as daar nog vrees in my hart is nie.
Ek kannie bid EN DIE HEERLIKHEID kom as ek my lewe regeer nie.
Ek kannie bid TOT IN EWIGHEID as ek nie Sy koms verwag nie.
Ek kannie sê AMEN as ek nie kinderlik glo nie. :engel:
Reply
#2
Dankie Oe..... dit is so waar!

:daisy:
Reply
#3
Pronkertjie Wrote:Dankie Oe..... dit is so waar!

:daisy:

Plesier Smile
Reply


Possibly Related Threads...
Thread Author Replies Views Last Post
  Die Boesmanse Onse Vader Pronkertjie 0 4,851 Less than 1 minute ago
Last Post:

Forum Jump:


Users browsing this thread: 1 Guest(s)