16-08-2004, 07:20 PM
Quote:Originally posted by Pronkertjie
Ja, ek hou van albei tydskrifte. Ek dink die Rooi Rose het nogal baie verbeter en is vir my net so goed soos die Sarie.
Sooibrand, die rooibostee koop ek sommer hier- dit is nie 'n probleem om dit te kry nie.
:daisy:
Ek koop rooibos tee by Sainsbury's ( maar al is dit 11 O'clock, is dit nog nie so lekker as die wat ons in SA koop nie....

Dit word onder die "Organic foods" verkoop.....
Pronkertjie het vir my die mooiste twee bekers gegee wat ek uitsluitlik vir rooibos tee gebruik!!!
