Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Jangar se Afrikaanse draadjie
#21
Quote:Originally posted by oe-la-la
Inderdaad! Sjoe - voel sommer beter van bietjie vars sonlug! Big Grin


Nie ek nie, die temperatur was te hoog om in die Confusedunny: te wees hierdie week Big Grin
Reply
#22
Quote:Originally posted by Jangar
Ek het nie vergeet nie, ek het gesulk Wink :jester:


Siestog Jan.... kyk bietjie na die Fantasy Footie.... Ek is Die Baas hierdie keer!!! Moenie worrie nie, watch net! :haha:
Reply
#23
Quote:Originally posted by Pronkertjie
Siestog Jan.... kyk bietjie na die Fantasy Footie.... Ek is Die Baas hierdie keer!!! Moenie worrie nie, watch net! :haha:


Wat, ek worrie ? [AlfredE.Neumansmiley]

Ek is te bang om saam te speel hierdie keer :p
Reply
#24
Quote:Originally posted by Jangar
Wat, ek worrie ? [AlfredE.Neumansmiley]

Ek is te bang om saam te speel hierdie keer :p


Ag nee man.... jy hou mos van 'n uitdaging! :bigcry:
Reply
#25
Ou Jan is hoender.... [Image: animal30.gif]
*Doer of healing rituals and keeper of brooms.*

*Water flows, Wind blows, Fire glows, Earth grows, Magic shows.*
Reply
#26
Quote:Originally posted by Ameniatha
Ou Jan is hoender.... [Image: animal30.gif]


soos in chicken ... lol

Smile
Reply
#27
Quote:Originally posted by Pronkertjie
Ag nee man.... jy hou mos van 'n uitdaging! :bigcry:


Oh, awwwright.... Dan gaan ek 'n span moet kies... Big Grin
Reply
#28
Quote:Originally posted by Jangar
Oh, awwwright.... Dan gaan ek 'n span moet kies... Big Grin


Moenie jou voete sleep nie.... doen dit.... hierdie keer gaan ek jou baas raak!!! :rofl:

:innocent:

:innocent:

Angel
Reply
#29
Quote:Originally posted by Pronkertjie
Moenie jou voete sleep nie.... doen dit.... hierdie keer gaan ek jou baas raak!!! :rofl:



Angel

Arme man , soos hy sal mens dink mens skop met die voete ipv sleep...........:music: :music:
the hills are alive with the sound of music...


ek is sommer net lekker laf!
Reply
#30
Quote:Originally posted by Pronkertjie
Moenie jou voete sleep nie.... doen dit.... hierdie keer gaan ek jou baas raak!!! :rofl:

:innocent:

:innocent:

Angel


Dis wat jy dink... :crylol:
Reply


Possibly Related Threads...
Thread Author Replies Views Last Post
  Afrikaanse gesegdes Pronkertjie 31 41,408 21-08-2008, 05:28 PM
Last Post: Aspoestertjie
  Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee Pronkertjie 131 47,698 21-10-2006, 10:48 AM
Last Post: oe-la-la
  Afrikaanse gesegdes Pronkertjie 0 5,495 23-05-2006, 03:21 PM
Last Post: Pronkertjie
  Afrikaanse boeke ... Surita 2 3,849 09-01-2005, 03:40 PM
Last Post: Surita
  Afrikaanse Vertaling Tania 22 16,956 02-07-2004, 08:09 AM
Last Post: alwayssmilin
  Afrikaanse 'n wonderlike taal cwlinde 3 5,441 22-01-2004, 11:11 AM
Last Post: Ameniatha

Forum Jump:


Users browsing this thread: 1 Guest(s)