Welcome, Guest |
You have to register before you can post on our site.
|
Forum Statistics |
» Members: 872
» Latest member: Admin
» Forum threads: 11,317
» Forum posts: 44,423
Full Statistics
|
Online Users |
There are currently 298 online users. » 0 Member(s) | 295 Guest(s) Applebot, Bing, Google
|
Latest Threads |
Rugby World Cup 2011 Fant...
Forum: Rugby World Cup 2011
Last Post: Guest
36 minutes ago
» Replies: 3,283
» Views: 133,190
|
Looking for cheap flights...
Forum: Travel and Immigration
Last Post: CAFairy
13-03-2012, 04:01 PM
» Replies: 5
» Views: 47,012
|
Kosovo
Forum: Europe
Last Post: CAFairy
06-03-2012, 02:29 PM
» Replies: 1
» Views: 9,522
|
A Thought for the Day
Forum: Sports Banter Level 1
Last Post: CAFairy
06-03-2012, 02:20 PM
» Replies: 0
» Views: 21,521
|
Visa for Dubai
Forum: UK
Last Post: CAFairy
06-03-2012, 02:15 PM
» Replies: 1
» Views: 7,244
|
Life in the Land of the L...
Forum: Your Country Articles
Last Post: CAFairy
06-03-2012, 02:13 PM
» Replies: 13
» Views: 20,510
|
Living in Spain
Forum: Europe
Last Post: CAFairy
29-02-2012, 01:23 PM
» Replies: 5
» Views: 10,641
|
Germany.
Forum: Europe
Last Post: CAFairy
29-02-2012, 12:58 PM
» Replies: 12
» Views: 20,395
|
Frank Lord - Cape Town Ci...
Forum: The Football Season
Last Post: martinh
12-01-2012, 11:29 PM
» Replies: 72
» Views: 83,070
|
South african ID book for...
Forum: UK
Last Post: mcamp999
02-10-2011, 02:05 PM
» Replies: 5
» Views: 10,402
|
|
|
Sending stuff to SA.... |
Posted by: nikkinaz - 24-09-2006, 04:56 PM - Forum: Banter and ALL
- No Replies
|
 |
Does anyone out there know how one can get excess baggage back home without it costing an arm and a leg ? Or do you know of a good company you can recommend ? We are looking at approx 20 kgs worth of personal effects, this must go from the UK to SA, unaccompanied luggage has been quoted around GBP140.00 Shipped will be ok too !
Any help or info would be appreciated - thanks.
|
|
|
So what is on your Autumn reading list ? |
Posted by: nikkinaz - 24-09-2006, 04:46 PM - Forum: The Book Club
- No Replies
|
 |
I have several I want to read, but with all our visitors lately I do not seem to have the time to read.
I will be starting "Two little girls in blue" by Mary Higgins Clark - have been wanting to read it for a while, but always seem to find something else I am more in the mood for - but enough drama and chick lit and now onto something a little more suspense and drama as Higgins Clark always brings to a book.
:leaf:
|
|
|
SA Magte Klub |
Posted by: Guest - 24-09-2006, 03:52 PM - Forum: Praat Afrikaans
- No Replies
|
 |
SA MAGTE KLUB
Graag wil ek van hierdie geleentheid gebruik maak om U uit te nooi om deel te word van die SA Magte Klub.
Ek hoop van harte dat U die uitnodiging sal aanvaar en dit saam met ons sal geniet.
My Gebed is dat ons saam sal wees sonder enige stuwelinge en dat ons die hand sal uitsteek na mekaar in tye van Nood.
DOEL
1. Die doel van die SA Magte Klub is om 'n vrywillige, nie Politiese, nie winsgewende Organisasie te wees van persone, wat in diens was van die SA Magte tussen 1912 en 1994 en diesulkes bymekaar te kry, teneinde:
a. Trots op wat hulle vermag het te bevorder.
b. Kameraderie tussen lede te behou en te bevorder.
c. By gepaste geleenthede eer aan gestorwe makkers te betoon.
d. Waar moontlik lede by te staan wat probleme het.
ETIEK
2. Die Klub stel hom nie ten doel om in enige kompetisie met enige ander gediende organisasie te staan ten opsigte van die werwing van lede of ten opsigte van die nasstreef van gestelde doelwitte nie.
3. Die Klub sal bestaan uit 'n unieke groep persone wat saamgebonde is asgevolg van 'n besondere tydperk waar sekere ondervindinge gedeel was maar erken ook dat die Klub saamgestel is uit lede van al die Weermagsdele, Korpse en Polisie wie trots is op hulle eie erfenis.
STRUKTUUR
4. Die Klub stel hom ten doel om sy bedrywighede so eenvoudig en so informeel as moontlik te behartig.
a. Samekomste: Daar sal gepoog word om ten minste eenmaal per jaar 'n samekoms te reël vir alle Lede. Daar is egter geen beperking op lede om samekomste te reël soos wat dit hulle pas in die verskeie Streke nie.
LIDMAATSKAP
5. 'n Persoon is 'n lid van die Klub indien hy/sy aan die volgende criteria voldoen;
a. As 'n lid van die destydse Staandemag, Burgermag, Kommandomag of Polisie oor die tydperk van 1912 tot 1994 in die SA Magte van die Republiek van Suid Afrika diens gedoen het;
b. Indien hy/sy oor dieselfde tydperk as individu of as lid van 'n eenheid, formasie of hoofkwartier van die destydse S.A.Weermag, Burgerlike Organisasie of Polisie wat ter ondersteuning van die Magte opgetree het, aktief bygedra het tot die doeltreffendheid of welsyn van die lede van die Mag.
GEBIED VAN OPTREDE
6. Die Klub funksioneer binne die grense van die R.S.A en in enige ander land waar een of meer lede woon.
7. Die amptelike tale van die Klub is Afrikaans en Engels.
Indien U belangstel, stuur slegs `n lee boodskap aan: SA-Magte-Klub-subscribe@yahoogroups.com
of kontak my direk.
Beste Magte Groete
Frikkie Potgieter President
SA Magte Klub 1912 – 1994
president@samagte.co.za
Webblad:
http://www.samagte.co.zawww.samagte.co.za
:edit: with ForumAdmin knowledge
|
|
|
Sport losing to whisky, cells in SA |
Posted by: mcamp999 - 24-09-2006, 08:23 AM - Forum: Banter and ALL
- No Replies
|
 |
2006-09-16 08:17:18http://www.news24.com/Images/Photos/20060915212206cellphone_sms.jpghttp://www.news24.com/Images/Photos/20060915212206cellphone_sms.jpgSouth Africans are losing interest in gambling, soccer and holidays, but are getting a taste for whisky, cellphones and microwave ovens, research shows. Johannesburg - South Africans are losing interest in gambling, soccer and holidays, but are getting a taste for whisky, cellphones and microwave ovens.
According to the results of the latest AMPS survey (All Media and Product Study) of the South African Advertising Research Foundation (Saarf) 8.1% of South African adults drink whisky.
In a previous study the figure was 6.9%. The most popular brand is J&B.
About half of the population now has a cellphone with Nokia the most-popular trademark and Vodacom the biggest service provider.
Gospel music is the favourite
Microwaves, DVDs and hi-fi equipment are among the appliances that have gained in popularity.
Gambling in casinos has dropped in popularity compared with the previous survey.
About 4.5% of all adults gamble (last year 5%).
The popularity of soccer took a dip among men and women, as well as that of cricket, boxing and wrestling, while the popularity of rugby showed a drop among men.
Regarding participation, the percentage of adult men not taking part in sport rose from 49% to 50%. For women, the comparative figure was 69%.
The percentage of respondents (altogether 24 813 people took part in the study) who exercised in a gym in the month before being questioned dropped from 12.4% to 11.6%.
Since 2003, the number of South Africans going on one or more holidays a year has been dropping gradually - from 15.5% to 12%.
KFC is the unchallenged leader as fast-food provider with 62% of respondents having bought food there in the month before being interviewed.
The most-popular music is gospel music.
According to the survey the number of South Africans who were victims of violent crimes (murder excluded) dropped from 12.,4% to 11.7%.
The study also found that South Africans were slightly better off financially.
The average monthly domestic income increased from R905 to R998.
The biggest popularity drop indicated by the study was that of soccer among men as well as women.
|
|
|
Na Nog Twee Jaar |
Posted by: hantam - 23-09-2006, 06:07 PM - Forum: Praat Afrikaans
- No Replies
|
 |
Dit was somer en ons het gaan kuier in Suid-Afrika!
Skaars aangeland, het ons hongerig ingeval met dik snye vars brood en die groen blik stroop (Lyle’s Golden Syrup), vleis, biltong en droëwors tot ons ronde gesigte een nag wakkergeskrik het van vleisnagmerries wat ons bloots ry!!! Toe volg beheersde broodjies en pa se tuisgemaakte konfyt; patats, lemoenpampoentjies en netjiese klein gebraaide worsies. Ons droom nog oor die skaapnek en pampoenkoekies en sal maar sien of ou “Halloween se pompoen†omgetoor kan word in pampoenkoekies in België. (Gelukkig tref ons nog die laaste strale van die somer in Europa met oorhangperskes en swart glippertjiedruiwe uit die bure se tuin.)
Die stof het ook nog nie mooi gaan lê oor al die belewenisse nie .....
Suid-Afrika ÃÂs Afrika.
Stof, swartgebrande winterveld, nuwe bustaxiÂ’s wat steeds stop waar hulle wil en groot waarskuwingsborde “DonÂ’t stop. Highjacking hot spot.Ââ€
“Witlokasies†met hoë uithoumure, lemmetjiesdraad en vriendelike sekuriteitswagte wat net so vinnig oprys as die plakkerskampe langs die snelweë
Aardse kreatiwiteit in die boubedryf tot by Laventelkreatiwiteit in Oliekolonie en Langpad Lavender Spray uit Ralie se Lavender Waenhuis Gallery op Naboomspruit, of néé, Modimole of is dit nou Mokgopong? Nee wat, weet nou nie meer met al die nuwe name nie! Selfs die gewilde Aardklopfees van Potchefstroom moet nou fees wees sonder die Afrikaanse klop – ai!
Son en stilte van die wye, groen Karoo.
Wonder oor name soos Vetmaakvlakte, Kinkelbos, Gannavlakte, en hoeToekoms lyk, of by Omkeer ook ‘n nuwe naam gaan kom en van Verkeerdevlei wat verkeerd gaan wees met ’n nuwe naam.
’n Plattelandse dorp wat op ’n Vrydagmôre kom stilstaan het by die graf van ’n jong polisieman; koelbloedig doodgeskiet. Een van die rowers is doodgeskiet met my vriendin se skoene nog aan die voete – pas die vorige week self kom haal by hulle op die plaas. Dat hulle nog lewend is, is ’n wonderwerk. Dis seker omdat hulle die ou Mercedes geneem het en nie die selfoon nie, want ‘n mens word mos doodgemaak vir ’n selfoon.....
Dieselfde ou tannie met die bakbene en sonversorgde vel bedel nog steeds by die verkeerslig in Zambezirylaan. Ook sy het grys geword en dra nog steeds nie Â’n hoed nie.
'n Tradisionele Afrikaanse familietroue met kruiwa, lanterns en tarentaalveer in Â’n lapa op die walle van die Olifantsrivier - taÂ’ Koeks se hoenderhaan, sjampanje, die bruidegom wat bietjie gehelp moet word en braaivleisvure.
Ma se wit boerbeskuit wat swaar raak in die soet koffie soggens vroeg wanneer kiewiete, sysies en horingbekke wakker word in die Makloppiebome van die Springbokvlakte.
Die land word familie wanneer oud en jonk saans regskuif vir die lief en leed van Sewende Laan – soos skindernuus in die familie – almal weet daarvan!
Ons snak nog oor die minister se opsie van, “dóén dan iets†oor daaglikse geweldadige moord, óf “gaan ander land toe†in die gesig van slagoffers se pynlike verlies. En skaars ’n paar weke daarna, ‘n voormalige minister van wet en orde se versoeningsdaad as Christen wat die voorblaaie tot in Engeland gehaal het – in die parlementsgeboue die voete gewas van ’n aardsvyand uit die toenmalige apartheidsregering !
Terug, voel ons soos die “Banana Express†op die Thalysspoor – verkeerd gerangeer want dis ingedruk, oortrokke, agterweë, laat en oorlaai. Ons is nog by die wye blou baai van Jeffreysbaai waar ons vars seevis, slap chips en gemmerbier geniet terwyl branderplankryers soort swart spikkels in die rustige waters hang en wag vir daai groot brander om hulle strand toe te bring.
En só kom ons ook terug Europa toe met nog net ’n onthoumandjie oor die arm, oordadig volgepak met lekkernye van bloedfamilie en vriendefamilie vir ’n sonnige piekniek, later wanneer die dae grys
word ......
|
|
|
|