Welcome, Guest |
You have to register before you can post on our site.
|
Forum Statistics |
» Members: 872
» Latest member: Admin
» Forum threads: 11,317
» Forum posts: 41,148
Full Statistics
|
Online Users |
There are currently 636 online users. » 0 Member(s) | 635 Guest(s) Bing
|
Latest Threads |
Rugby World Cup 2011 Fant...
Forum: Rugby World Cup 2011
Last Post: Guest
20-09-2024, 04:06 PM
» Replies: 8
» Views: 7,666
|
Looking for cheap flights...
Forum: Travel and Immigration
Last Post: CAFairy
13-03-2012, 04:01 PM
» Replies: 5
» Views: 47,012
|
Kosovo
Forum: Europe
Last Post: CAFairy
06-03-2012, 02:29 PM
» Replies: 1
» Views: 8,447
|
A Thought for the Day
Forum: Sports Banter Level 1
Last Post: CAFairy
06-03-2012, 02:20 PM
» Replies: 0
» Views: 17,332
|
Visa for Dubai
Forum: UK
Last Post: CAFairy
06-03-2012, 02:15 PM
» Replies: 1
» Views: 6,172
|
Life in the Land of the L...
Forum: Your Country Articles
Last Post: CAFairy
06-03-2012, 02:13 PM
» Replies: 13
» Views: 15,692
|
Living in Spain
Forum: Europe
Last Post: CAFairy
29-02-2012, 01:23 PM
» Replies: 5
» Views: 8,388
|
Germany.
Forum: Europe
Last Post: CAFairy
29-02-2012, 12:58 PM
» Replies: 12
» Views: 15,751
|
Frank Lord - Cape Town Ci...
Forum: The Football Season
Last Post: martinh
12-01-2012, 11:29 PM
» Replies: 72
» Views: 60,701
|
South african ID book for...
Forum: UK
Last Post: mcamp999
02-10-2011, 02:05 PM
» Replies: 5
» Views: 8,172
|
|
|
Chinese Grand Prix |
Posted by: lols - 16-10-2005, 05:24 AM - Forum: Formula1
- No Replies
|
|
Good Morning!
Anyone up for the race. It should be a good one especially as it will be the decider of the Constructors championship
|
|
|
Afrikaans is nie Vlaams en Vlaams is nie Nederlands |
Posted by: hantam - 15-10-2005, 03:05 PM - Forum: Praat Afrikaans
- No Replies
|
|
So sit ek saam met hulle – die Afghaan wie gevlug het uit Afghanistan en haar kinders in België grootgemaak het, die joviale Italianer wat nie van druiwe hou nie omdat dit pitjies in het, die Engelsman wat al te lank in België woon en in die “English Shop†werk, die Franse Celine wat skool verlaat het op 16 omdat sy probleme gehad het met haar ouers, die Marrokaan met hoofbedekking en al wat Ramadan vier, die Duitser wie se man vir Nato werk …..
Die 3 taaljuffrouens (die een, eenvoudig en prakties met swaarkrylyne wat lêplek op haar gesig gekry het, die ronde, vriendelike een met die lang vlegsel en die entoesiastiese een wat altyd keurig en vroulik geklee is) is opgewonde oor hulle eerste Suid-Afrikaner wat tog so ‘n “mooie taal spreek†en sê tog alstublieft iets in AfrikaansÂ…. Dan verkreukel hulle van innige plesier oor al die “nieÂ’s†en “-kiesÂâ€. Maar hulle weet ook nie wat om met my te doen nie, want “Ik ben Amanda†en “goedemorgen†is gans te eenvoudig en miskien verveel ek my in die tweedejaars klas en miskien sal derde jaar reg weesÂ… Maar ek verkies om te begin by “is wat zijn word†en “het wat hebben of selfs had†word. En nie eers te praat van al die “chÂ’s†en “zÂ’s†nie. (Dankie tog aan die Afrikaanse taalstryders wat ons taal so maklik gemaak het!)
Afrikaans is nie Vlaams nie en Vlaams is ook nie Nederlands nie, maar tog is dit familie – gaan aan soos halfbroers. Klein verskille is groot, maar ek kan dit nog nie hoor nie. Gans te vaak moet ek mijn ekskuusjes aanbied en wa’blieft sê omdat ek dit nie gevang het nie.
‘n Hulp vir die aanleer van die taal, sê die lerares is luister na de radio en lees van de krant. Maar die musiek is nog nie Laurika of Amanda nie. Die krant is interressant met alles oor liefde en politiek, welvaart en ook dié wat koppie onder gaan, stakings en cultuur ….
Die onderwerp vir vandag se klas is autos, diezel wat goedkoper as benzine is en **** as jy autopech kry, sê een van die studente! Daar is ‘n netjiese pech strook langs al die paaie om nie files te veroorsaak nie. ‘n GSM is handig om wegenhulp in te roep vir die probleem - selfs al het die kar gestaak teen die winteroggend se koue. ‘n Mens ry verby en wonder so half-weg wat dan fout is want die motors moet jaarliks deur ‘n technokeuring gaan vir padvaardigheid of is dit nou padwaardigheid!! In my gedagtes is die-kar-het-gaan-staan ‘n interesanter en kleurryker verhaal – ‘n duim wat uitgegooi word, ‘n klein ogie soos op ‘n jagveld wat jou in die donker naderwink om tog net te kom kyk wat gaande is, die aanstap met ‘n vuil geel petrolkan in die hand, koplose lywe onder die enjinkap wat die probleem probeer regkyk en die rustige uitkamp op die graswalle wat jou laat wonder of dié 16 almal dan uit die een motor kom of het die ander een solank gaan hulp soek…
Maar gelukkig fiets ek klas toe!!!
Na een ander halfuurtje is dit tyd vir koffie en rook. Die fruit wat ek saamgebring het kraak onder die tande en ek drink maar bottelwater – in die mistigheid van die rook begin ek verstaan waarom die vrouens so skraal soos vrouesigare is. Nou is daar nie sprake van Vlaams of Nederlans nie en hoor mens Arabies, Duits, Engels, Italiaans en nog ‘n moes van ander onverstaanbare tale – ‘n kulturele oomblik. Die Meksikaanse Ouma (nogal ‘n myningenieur) voer klein Liam sy tienuurtje - oggend joghurt en “dag†groet hy my in sy klein-Vlaams asof dit nou die einde van die oggend is – die oë word swaar van vaakgeit.
Na sterk filterkoffie (nie moerkoffie),gaan die les vinnig, want die GSM’s lui so tussendeur vir dringende boodskappe en die drie tweejariges wat saamkom taalklas toe, skreeu nou moeë irritasie uit – genoeg is genoeg. Allez, wonder ek, gaan ek ooit ‘n proficiat! kry vir hierdie klas en die leer van Nederlands (nie Vlaams) voor ons uitvaart uit die land – Oeps sorry, desolait, jammer, skiestog, uitvaart is eintlik begrafnis.
Wel!!!
|
|
|
'm Mens moet mos weet waar 'n storie draai... |
Posted by: Pronkertjie - 15-10-2005, 08:30 AM - Forum: Praat Afrikaans
- No Replies
|
|
Beeld-deurloop: Cecile Cilliers
Mal is ek mos oor 'n storie, is as 't ware van stories inmekaargesit. Dis eintlik dié dat ek nie 'n televisie in my huis het nie. Intellektuele snobisme het daar niks mee te make nie, dis te wyte aan 'n basiese drang - noem dit 'n gebrek - om selfs die grootste snert tot op die bitter einde klaar te kyk. Ek moet net eenvoudig weet waar en hoe 'n storie sy draai kry.
Had ek geweet dat die blonde vrou met 'n storie sou begin, het ek my ore toegedruk. Maar daar sit ons op Schiphol (alweer Amsterdam, en die vlug alweer laat - dis iets in die drinkwater . . .) en sy wil ewe onskuldig weet of ek van Kaapstad kom.
Ja, sê ek, ek woon daar.
Sy's middeljarig, dikkerig, praat met 'n Amerikaanse aksent en is baie blond. Uit huis uit, nie uit 'n bottel nie. En blyk toe inderdaad van Sweedse herkoms te wees. Maar dit kom eers later, toe sy al die kwellings begin uitryg.
Is die Kaap so mooi soos die mense sê, vra sy. Ja, sê ek, maar voor ek kan uitwei oor die blou en goud van 'n mooi dag, sê sy sy's op pad Kleinmond toe. Vir 'n bruilof, sê sy. In 'n grot, met 'n uitsig op die oseaan en daar's glo walvisse. Die bruidegom se ma reël alles, en sy kon net agt dae kry by die onderwysdepartement en dit was al vriendelik van hulle, want sy doseer Algebra 2.
Apatie agtergelaat, want ek kan sien hier kom 'n storie, val ek haar summier in die rede: Vertel nou eers alles, en begin heel voor - wie gaan trou en hoekom in 'n grot?
My enigste dogter, begin sy, werk vir die militêre polisie in die VSA , en het tot onlangs diens gedoen in Irak. Daar het sy 'n Suid-Afrikaner ontmoet wat sy loopbaan in die Suid-Afrikaanse weermag opgegee het vir kontrakwerk in die Amerikaanse militêre intelligensie. Hulle maak dikwels van buitelanders gebruik. En nou gaan hulle trou. Op Kleinmond - sy sukkel met die uitspraak. My dogter wou op sluit in Suid-Afrika trou, en omdat ek so ver is, reël sy ma alles en sy het besluit op die romantiese seremonie in 'n grot wat uitkyk op die see, miskien met walvisse . . .
En alles klink wonderlik, maar sy't hom nog net op die e- pos ontmoet, en sy's baie beswaard. Weet ek dalk iets van Afrikaners? Watse geloof sou hulle hê? Sy self is Unitariër, en hulle glo nie aan die Drie-eenheid nie, en die Sweedse Lutherane wat sy ken is so dogmaties, hulle glo sy gaan om dié rede reguit hel toe. Is die Suid-Afrikaners ook so?
Ek probeer nog iets beduie toe trek sy alweer. Die voornemende egpaar is die vorige dag na 'n prokureur - hoekom dan? Is daar fout met hom, of dalk met haar kind?
Eindelik kry ek 'n kans om te vertel van voorhuwelikse kontrakte en dat gaaf soos die aanstaande skoonseun mag wees, dit sal beteken dat hy nie sy hande op haar dogter se erfporsie kan kry nie.
Toe verhelder haar gesig. Sy is nie ryk nie, maar haar dogter is haar enigste en die paar eiendomme is nogal iets werd, en dink ek die seegroen broekpak sal goed wees, met 'n paar fyn sandaaltjies, sy hoor die Kaap is baie informeel wat kleredrag betref . . .
En toe word die vlug geroep, en die gesprek is op 'n end en ek sit opgeskeep met 'n storie sonder einde.
Wat sou die bruid aangehad het, en was daar ooit walvisse?
|
|
|
Die Uitgespoeldes - Dalene Matthee |
Posted by: Surita - 14-10-2005, 07:27 PM - Forum: The Book Club
- No Replies
|
|
This book was released after Dalene Matthee's death and it is definitely not one of her best books - Kringe in 'n bos and Fiela se kind will always stay my favourites.
However this book made me think - it is about people who does not fit itno the society around them but in the end they do find piece and a purpose in the life they choose to lead.
I think that is incredibly fitting for all the people who choose to leave South Africa to build a whole new life in a new country. You do know that you are a stranger but you embrace the new and honour the old.
A good quick read - I finished the book in an afternoon when the weather was bad on vacation.
|
|
|
Brainteaser |
Posted by: dudette - 14-10-2005, 10:29 AM - Forum: Trivial Pursuit and More
- No Replies
|
|
What king can you make if you take
the head of a lamb
the middle of a pig
the hind of a buffalo
and the tail of a dragon?
What am I?
For once I was able to get this quite easily... Can you?
|
|
|
The Point of No Return |
Posted by: penelope - 14-10-2005, 08:08 AM - Forum: Poetry and Inspirations
- No Replies
|
|
The path to love and happiness, is really not outside,
it's born from truth & honesty, and not within a lie.
It grows within the feelings, that centers in your heart,
it feeds on trust & loyalty, and does not tear apart.
It lifts you when you're burdened, and holds you when you're sad,
it secures you when you're jealous, and laughs when you are mad.
And through the joys and sorrows, of love and hate and fear,
the memories created, should last throughout your years.
Loving is the answer, it grows from what you learn,
your thoughts create the future, the Point of no Return.
When you go off center, and lose your sense of pride,
the negative surrounds you, with bitter words and lies.
Sometimes indecision, and sometimes in regret,
sometimes insecurity, and sometimes as a threat.
Because of constant pressure, because of fear of why,
because of all the questions, and because of all the lies.
You need to touch your center, is what I can suggest,
get hold of faith & confidence, this is the last request.
You need to start things over, starting with the truth,
you need to start to change the past, began within your youth.
You're just a fish in water, swimming for your life,
a thinking feeling person, looking for what's right.
You need to touch the child, held deep within us all,
escape through truth & honesty, not up against the wall.
Our pets show us this secret, they give love without concern,
the message here is giving, with no thought of your return.
Written as an omen, about the quest for life,
a thought provoking commentary, about searching for what's right.
You can be a martyr and destroy what you have learned;
or you could be in ecstasy, a place that you must earn.
Your thoughts become the future ~ The Point of No Return.
|
|
|
It's all in the mind |
Posted by: penelope - 14-10-2005, 08:01 AM - Forum: Poetry and Inspirations
- No Replies
|
|
What ever happened to goals and the truth,
the things that you wanted & believed in your youth.
And what has become of innocent times,
the world can be puzzling if it starts to unwind.
Where did we go wrong to end up in this mess,
give up on performance and settle for less.
The answer should not be a surprise...
you made this yourself with the power of mind.
The future began as a beautiful dream,
turned into reality and is not what it seems.
You started a succession of powerful sources,
thoughts are like lightning & magical forces.
Your words are the structure to what is achieved,
you make your own future, it's part of the scheme.
But negative thinking on a regular basis...
believe me you're playing in dangerous places.
Set into motion only positive thoughts,
fly high and don't give up, all those goals that you sought.
Think into being is the gift of this life.
it's so simple, you could miss it ~ and pay dues all your life!
|
|
|
The Mystery of Life |
Posted by: penelope - 14-10-2005, 08:00 AM - Forum: Poetry and Inspirations
- No Replies
|
|
The time has come to face up to the truth,
whatever the consequences, those are the rules.
Nothing happens by luck or by chance,
the timing is perfect and your world is enhanced.
You're reading this message because of a light,
that has guided you inward, to see toward what's right.
Some of the travelers who get on this ride,
are not ready to see it, to think or decide.
They just need a push, a shove or a guide,
the great illusion is inward, and not just outside.
It's the secret of life that flows in us all,
but why understand it and why climb this wall?
Nothing is simple as we hide under our beds,
all is a paradox and it's all in our heads.
Fantasy is lucid on this trip through the dream,
the path travels inward ~ building high self esteem.
Overcoming all images of fear and of strife.
thought creates reality ...that's the Mystery of Life!
|
|
|
|