Posts: 1,173
	Threads: 261
	Joined: Jan 2004
	
	
 
	
	
		Hallo almal,
Wonder net sommer hoe dit met al die Afrikaanses gaan ~ dis besonder stil hier! Hoop Pronkertjie geniet nog haar Afrika-avontuur!!
	
	
	
	
	
 
 
	
	
	
		
	Posts: 3,684
	Threads: 564
	Joined: Jan 2004
	
	
 
	
	
		Ek het n paar weke gelede probeer in Afrikaans skrywe aan n persoon in Suid Afrika.
Ek het goed begin, maar na n tyd het ek dit baie swaar gevind om die regte woorde uit te kry. In die einde het ek nie die email gestuur nie
:haha:
	
	
	
	
	
 
 
	
	
	
		
	Posts: 1,173
	Threads: 261
	Joined: Jan 2004
	
	
 
	
	
		TheDuck Wrote:Ek het n paar weke gelede probeer in Afrikaans skrywe aan n persoon in Suid Afrika.
Ek het goed begin, maar na n tyd het ek dit baie swaar gevind om die regte woorde uit te kry. In die einde het ek nie die email gestuur nie
:haha:
Ek is seker daardie persoon sou dit baie waardeer het as jy wel voort gegaan het en die brief gestuur het! Probeer is die regte geweer 
 
	 
	
	
	
	
 
 
	
	
	
		
	Posts: 147
	Threads: 19
	Joined: Jan 2004
	
	
 
	
	
		Ek bly  nou in Durban in Suid- Afrika en ek is seker ek praat nou meer Engels as in Engeland.  Die arikaanse mense is maar skaars hier.  Ek het nou die dag by die werk met 'n mede afrikaans sprekende probeer "werkpraat" in Afrikaans en al die Engelse het vir my gelag want hulle se dat my Afrikaans slegter is as hulle s'n.  Dit is ongelooflik dat ek nie kan werk doen in Afrikaans nie.
Gelukkig droom en bid ek nog in Afrikaans.  En nou kan ek darem weer op Buzz ook bietjie afrikaans gesels.
	
	
	
I still love chocolate.
	
	
 
 
	
	
	
		
	Posts: 3,833
	Threads: 740
	Joined: Jan 2004
	
	
 
	
	
		Surita Wrote:Ek bly  nou in Durban in Suid- Afrika en ek is seker ek praat nou meer Engels as in Engeland.  Die arikaanse mense is maar skaars hier.  Ek het nou die dag by die werk met 'n mede afrikaans sprekende probeer "werkpraat" in Afrikaans en al die Engelse het vir my gelag want hulle se dat my Afrikaans slegter is as hulle s'n.  Dit is ongelooflik dat ek nie kan werk doen in Afrikaans nie.
Gelukkig droom en bid ek nog in Afrikaans.  En nou kan ek darem weer op Buzz ook bietjie afrikaans gesels.
Ja.... en weereens welkom terug! 
:daisy:
	 
	
	
	
	
 
 
	
	
	
		
	Posts: 3,684
	Threads: 564
	Joined: Jan 2004
	
	
 
	
	
		Daar het jy dit ... n plek in jou hart
	
	
	
	
	
 
 
	
	
	
		
	Posts: 1,173
	Threads: 261
	Joined: Jan 2004
	
	
 
	
	
		Surita Wrote:Ek bly  nou in Durban in Suid- Afrika en ek is seker ek praat nou meer Engels as in Engeland.  Die arikaanse mense is maar skaars hier.  Ek het nou die dag by die werk met 'n mede afrikaans sprekende probeer "werkpraat" in Afrikaans en al die Engelse het vir my gelag want hulle se dat my Afrikaans slegter is as hulle s'n.  Dit is ongelooflik dat ek nie kan werk doen in Afrikaans nie.
Gelukkig droom en bid ek nog in Afrikaans.  En nou kan ek darem weer op Buzz ook bietjie afrikaans gesels.
Hi Surita,
Lekker om jou hier te sien! Ek weet wat jy bedoel van 'werkpraat' - mens raak so gewoond aan die terme in engels dat dit soms snaaks klink in Afrikaans! :haha:
	
 
	
	
	
	
 
 
	
	
	
		
	Posts: 837
	Threads: 22
	Joined: Jan 2004
	
	
 
	
	
		hello almal
hoe gaan dit?
ek het vandag probeer om  Die Burger te lees maar het gesukkel
my afrikaans is baie swak maar ek wil probeer
lekker sop gehad vandag en nou sit ek en sjokolade eet 
 
	 
 
	
	
	
		
	Posts: 131
	Threads: 12
	Joined: Feb 2005
	
	
 
	
	
		jewels, jou afrikaans is goed
	
	
	
	
	
 
 
	
	
	
		
	Posts: 1,173
	Threads: 261
	Joined: Jan 2004
	
	
 
	
	
		Hallo Jewels, soos rugbyfairy se niks verkeerd met jou Afrikaans nie!! Lekker om te sien jy loer hier ook in....dit bly maar stil hier rond!
Ek het nou die dag lekkernye van 'n webblad (oe, dit klink snaaks!!) bestel en vanaand is dit regte boerewors vir aandete! Yum yum :jive: