21-05-2007, 09:29 AM
Wat maak my swak ? My vrese.
Wat maak my heel ? My God.
Wat hou my staande ? My geloof.
Wat maak my goedhartig ?
My vermoë om nie heeltyd aan myself te dink nie.
Wat maak my eerlik ? My integriteit.
Wat hou my gedagtes skoon ? My soektog na ware kennis.
Waaruit leer ek die beste lewenslesse ? My foute.
Wat hou my kop omhoog ? My trots, nie my arrogansie nie.
Wat as ek nie kan uithou en aanhou nie ?
Dit is nooit 'n opsie nie.
Wat maak my suksesvol ?
My moed om aan te hou met opstaan as ek geval het.
Wat maak my bevoeg vir alles wat ek doen ? My selfvertroue.
Wat maak my mooi ? My alles!
Wat maak my 'n vrou ? My hart.
Wie is ek...........?
Ek is voluit vrou !
" Vir mooi oë,.. kyk altyd na ander se goeie eienskappe ;
vir mooi lippe,... sê net vriendelike woorde ;
vir grasie,... loop met die wete dat jy nooit alleen is nie. " mitten: