16-08-2004, 06:53 PM
Quote:Originally posted by sooibrand
Sarie en Rooi Rose is nou albei maand tyskrifte en albei is ewe lekker - waar is die rooibostee Pronkertjie?
Ja, ek hou van albei tydskrifte. Ek dink die Rooi Rose het nogal baie verbeter en is vir my net so goed soos die Sarie.
Sooibrand, die rooibostee koop ek sommer hier- dit is nie 'n probleem om dit te kry nie.
![Smile Smile](https://globalbuzz-sa.com/forums/images/smilies/smile.png)
:daisy: