08-01-2005, 10:16 PM
Hi Surita.... lekker om jou hier te sien!
Weet jy, dit gebeur met my ook. Ek het eendag so gelag toe ek nog in Amsterdam gebly het. 'n Duitse Omie het my sommer in die straat voorgekeer en gevra of ek sy poskaarte sal pos. Toe ek ja, se, vra hy ek moet sommer bietjie wag, want sy vrou is nog besig om een te skryf.
Jy het nogal 'n vriendelike glimlag!
:daisy: