31-08-2005, 02:42 PM
TheDuck Wrote:Ek het n paar weke gelede probeer in Afrikaans skrywe aan n persoon in Suid Afrika.
Ek het goed begin, maar na n tyd het ek dit baie swaar gevind om die regte woorde uit te kry. In die einde het ek nie die email gestuur nie
:haha:
Ek is seker daardie persoon sou dit baie waardeer het as jy wel voort gegaan het en die brief gestuur het! Probeer is die regte geweer