Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Baie stil hier...
#5
Surita Wrote:Ek bly nou in Durban in Suid- Afrika en ek is seker ek praat nou meer Engels as in Engeland. Die arikaanse mense is maar skaars hier. Ek het nou die dag by die werk met 'n mede afrikaans sprekende probeer "werkpraat" in Afrikaans en al die Engelse het vir my gelag want hulle se dat my Afrikaans slegter is as hulle s'n. Dit is ongelooflik dat ek nie kan werk doen in Afrikaans nie.

Gelukkig droom en bid ek nog in Afrikaans. En nou kan ek darem weer op Buzz ook bietjie afrikaans gesels.

Ja.... en weereens welkom terug!

:daisy:
Reply


Messages In This Thread
Baie stil hier... - by oe-la-la - 31-08-2005, 01:23 PM
Baie stil hier... - by TheDuck - 31-08-2005, 02:26 PM
Baie stil hier... - by oe-la-la - 31-08-2005, 02:42 PM
Baie stil hier... - by Surita - 03-09-2005, 04:11 PM
Baie stil hier... - by Pronkertjie - 03-09-2005, 04:15 PM
Baie stil hier... - by TheDuck - 03-09-2005, 06:08 PM
Baie stil hier... - by oe-la-la - 03-09-2005, 09:35 PM
Baie stil hier... - by jewels - 13-09-2005, 12:48 PM
Baie stil hier... - by rugbyfairy - 13-09-2005, 01:03 PM
Baie stil hier... - by oe-la-la - 13-09-2005, 03:17 PM

Possibly Related Threads...
Thread Author Replies Views Last Post
  Wyn, herfskleure vir hier opstanding Pronkertjie 0 3,037 Less than 1 minute ago
Last Post:
  Help tog asseblief! Kan is daar iemand hier wat op Afrikaans kan swem? Aphrodite 0 6,988 Less than 1 minute ago
Last Post:

Forum Jump:


Users browsing this thread: 1 Guest(s)