13-09-2005, 03:17 PM
Hallo Jewels, soos rugbyfairy se niks verkeerd met jou Afrikaans nie!! Lekker om te sien jy loer hier ook in....dit bly maar stil hier rond!
Ek het nou die dag lekkernye van 'n webblad (oe, dit klink snaaks!!) bestel en vanaand is dit regte boerewors vir aandete! Yum yum :jive: