Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Die lekkerste ding...
#6
Oppas, jy sal verbaas wees hoeveel mense goeie kennis van Afrikaans het. ' Paar jaar gelede het ek in 'n kroeg in Siprus gesit en bier drink. In 'n hoekie het 'n hele klomp gesit en gek skeer, twee van hulle het so af en toe mooi gesit en in Afrikaans, tussen mekaar, stilletjies een van die groep lekker beledig. Toe die ou nou besluit om nog bier te kom koop, kom staan hy langs my by die kroeg. Toe hy klaar bestel het, se ek stilletjies vir hom " Lekker dag ne" .....die uitdrukking op sy gesig was skokkend, eers wit en toe bloed rooi.........wys jou net, jy weet nooit wie luister nie.
SPAM in a can....Now available in regular, turkey, Lite and HOT
Reply


Messages In This Thread
Die lekkerste ding... - by birdie - 10-02-2004, 05:14 PM
Die lekkerste ding... - by Icecub - 10-02-2004, 06:23 PM
Die lekkerste ding... - by birdie - 13-02-2004, 11:01 AM
Die lekkerste ding... - by Icecub - 13-02-2004, 11:22 AM
Die lekkerste ding... - by birdie - 13-02-2004, 01:00 PM
Die lekkerste ding... - by spam - 15-02-2004, 11:29 AM
Die lekkerste ding... - by birdie - 16-02-2004, 11:19 AM

Forum Jump:


Users browsing this thread: 1 Guest(s)