Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Tydskrifte en Provita
#2
Quote:Originally posted by Pronkertjie
Ek het vandag 'n Sarie en Rooi Rose vars uit Suid Afrika gekry.... jipeee!! Smile

Het ook my gunsteling multigrain Provita gekry, maar ook van nuwes "Oats & Brown Sugar... with a hint of cinnamon"

:daisy:

Jy word darem lekker bederf !!


Geniet die tydskrifte...



Ek het nooit regtig van die Rooi Rose gehou nie, maar het altyd die Sarie gekoop.

Daai nuwe Pro-vita klink lekker!

Smile
Reply


Messages In This Thread
Tydskrifte en Provita - by Pronkertjie - 15-08-2004, 08:59 PM
Tydskrifte en Provita - by Joan - 16-08-2004, 06:34 AM
Tydskrifte en Provita - by sooibrand - 16-08-2004, 06:46 PM
Tydskrifte en Provita - by Pronkertjie - 16-08-2004, 06:53 PM
Tydskrifte en Provita - by Joan - 16-08-2004, 07:20 PM

Possibly Related Threads...
Thread Author Replies Views Last Post
  Provita's Pronkertjie 10 7,009 09-06-2005, 08:10 AM
Last Post: penelope

Forum Jump:


Users browsing this thread: 1 Guest(s)