24-08-2004, 10:53 PM 
		
	
	Quote:Originally posted by oe-la-la
Dan tel jy nog die gaaitjies ook!Ten minste hou dit jou uit die kwaad

Niks beter om te doen terwyl ons probeer om te sien of ons na Kina kon boor nie...

Niks hou my uit die kwaad nie :p

 
 

 
